Ons Visie en Missie by NG Marble Hall |
||
![]() |
As gemeente van Christus wil ons graag soveel moontlik Jesus kinders bereik. Kom kuier vir ons op Facebook (NG Kerk Marble Hall), en gesels saam. U is welkom om 'n foto of 'n bydrae op die Facebook blad te plaas, alternatiewelik kan u Vanessa Rademeyer kontak op vrademeyer@gmail.com om dit op FB / webblad te plaas. Kontak die kerkkantoor by: 013-261-1442 vir enige navrae, voorstelle of foto's vir ons webwerf of Facebook blad. |
|
Dr Alberts se VSA Toer | Nuwe Intrekkers | Koringare 2016 | |
|
|
![]() |