Eredienste

Eredienste

SONDAG:     15 Junie 2014 om 09:00  

PREDIKER:   

TEKS:             Hebr. 10:24

TEMA:           "'n Lewe in die Heiligdom is 'n lewe van liefde en goeie dade."

 

Preke:

Preke van vorige eredienste is op DVD by die kerkkantoor beskikbaar

 Kategese:

Net na die erediens

Blomme in die Erediens:

Kontak Elsa Malan by 082 666 1550 en borg een maand 'n jaar.

Teebeurte:

Kontak persoon:

RINA van RENSBURG   -           083 397 9817

Tee word bedien na die Erediens by die sydeur met die fontein.
Enige dame is welkom om ook te help teeskink - ekstra hande is altyd welkom!


Koringare (Argief):

Laai Koringare van Vorige dienste af: