Welkom by NG Kerk Marble Hall

 

Ons Visie en Missie by NG Marble Hall

 

As gemeente van Christus wil ons graag soveel moontlik Jesus kinders bereik.

Kom kuier vir ons op Facebook (NG Kerk Marble Hall), en gesels saam.

U is welkom om 'n foto of 'n bydrae op die Facebook blad te plaas, alternatiewelik kan u Vanessa Rademeyer kontak op vrademeyer@gmail.com om dit op FB / webblad te plaas.  

Kontak die kerkkantoor by: 013-261-1442 vir enige navrae, voorstelle of foto's vir ons webwerf of Facebook blad.

Dr Alberts se VSA Toer   Nuwe Intrekkers Koringare 2016